Die Passasierspooragentskap (Prasa) het Shosholoza Meyl-kliënte om verskoning gevra vir nog ‘n mislukte reis. Die trein kon nie Vrydag soos geskeduleer in Kaapstad aankom nie. Mense wat van Johannesburg na Kaapstad gereis het, moes hul reis per bus voltooi weens ‘n meganiese fout. Die fout het gelei tot vertragings in die Noord-Kaap, wat Prasa gedwing het om die reis per bus te voltooi.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×