MaQueen Letsoha-Mathae, premier van die Vrystaat, skuif Donderdag met die openingsrede van die Provinsiale Wetgewer agter die podium in. Die Mangaung-metro sê wetstoepassers is reeds vroegdag op die pos om toe te sien dat hierdie luisterryke gebeurtenis vlot verloop.

Sekere strate in die omgewing van die Bloemfonteinse stadsaal, tot drieuur vanmiddag vir verkeer gesluit wees. Dit is Charlesstraat, President Brandstraat, Merriam Makebastraat, asook Nelson Mandela-rylaan en Markgraaffstraat.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×