Pres Joe Biden van Amerika is aan die voorpunt van internasionale oproepe dat Israel nie ‘n grondoffensief in Rafah moet begin waar sowat 1,5 miljoen Palestyne skuil nie.

Biden het op X gesê hy het die eerste minister Benjamin Netanyahu gevra om ‘n span na Washington te stuur sodat manier bespreek kan word om Hamas sonder ‘n groot grondoperasie in Rafah te teiken. Israel het intussen gesê een sesde van Hamas se magte, of vier bataljonne, is nog in Rafah en moet uitgeskakel word voordat die oorlog kan eindig. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×