Ramaphosa ‘verwelkom’ Marikana-hofuitspraak

President Cyril Ramaphosa gaan skynbaar vandag nog deur ‘n vraag-en-antwoord sessie in die parlement moet wurg wanneer hy voor die Nasionale Raad van Provinsies verskyn.

Ramaphosa het drie weke gelede voor die Nasionale Vergadering verskyn toe hy ondervra is oor misdaad wat onkeerbaar toeneem en oor sy kabinet wat aan het groeie is.

Die president sal na verwagting fyn moet trap om antwoorde te verskaf oor uiteenloppende sake, soos die impak van beurtkrag op dienslewering, asook die land se gryslys-plasingstatus van die Financial Action Task Force.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×