President Cyril Ramaphosa het Donderdag die Openbare Beskermer, of die OB, Busisiwe Mkhwebane, geskors. Die president het ook verseker dat die stap nie die huidige ondersoeke wat deur die OB se kantoor uitgevoer word, sal belemmer nie. Hoewel haar skorsing wyd verwelkom is, is daar vra oor die tydsberekening van die skorsing. Die skorsing kom ʼn dag na Mkhwebane aangekondig het haar kantoor het begin om die diefstal by Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas te ondersoek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×