President Cyril Ramaphosa het in sy weeklikse nuusbrief gepraat oor korrupsie. Dit is te midde hy self te kampe het met bewerings van korrupsie.  Hy sê dat die stryd om swak verkrygde winste te herwin besig is om spoed te kry.  Hy het wel gewaarsku dat die stryd teen korrupsie nie maklik of vinnig gewen sal word nie.  Ramaphosa sê met vordering wat nou gemaak word om diegene wat verantwoordelik is aanspreeklik te hou, moet Suid-Afrikaners alles in hul vermoë doen om te verseker dat hierdie werk ongehinderd voortgaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×