President Cyril Ramaphosa het vanmiddag met top-amptenare van die ANC vergader.  Die vergadering was by die party se hoofkwartier, Luthuli-huis, in Johannesburg.  Dit is ná verskeie ander vergaderings met organisasies in die lig van ’n naderende kabinetskommeling.  Die president het Vrydag met die SAKP en die vakbondfederasie COSATU vergader.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×