President Cyril Ramaphosa moet die uitlewering van die Gupta-broers uit Dubai aan Suid-Afrika bespoedig.

Dit kom ná die president se aankondiging gisteraand dat wetstoepassingsagentskappe die aanbevelings van die Zondo-kommissie sal implementeer.

Die DA se Roy Jankielsohn sê die mense van onder andere die Vrystaat word geregtigheid geweier omdat hulle nie vervolg word nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×