President Cyril Ramaphosa sê daar is geen tydsraamwerk om die beurtkrag te beëindig nie. Dit volg nadat Eskom gister op kort kennisgewing Fase 5-beurtkrag geïmplementeer het. Ramaphosa het Philippi en Khayelitsha gister op die Kaapse Vlakte besoek as deel van die ANC se Letsema-veldtog.

Hy sê verskeie kwessies raak Eskom se bedrywighede.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×