President Cyril Ramaphosa sê daar is ‘n stille rewolusie wat in Suid-Afrika se onderwyssektor plaasvind.  Hy het die hoofrede gelewer by die jaarlikse Onderwys Lekgotla wat in Johannesburg, Gauteng, plaasvind.  Ramaphosa sê hy is veral tevrede met vanjaar se matriekuitslae wat toon dat minder bevoorregte skole veld wen op hul meer welgestelde eweknieë as gevolg van die regering se besteding aan onderwys.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×