President Cyril Ramaphosa het sy antwoorde oor die gebeure by die Phala Phala diefstal gister by die Openbare Beskermer (OB) ingedien. Dít nadat die waarnemende OB Kholeka Gcaleka, gesê het sy beplan om die president te dagvaar omdat hy die spertyd vir dit misgeloop het. Die OB ondersoek die saak nadat die ATM ʼn klag teen die president ingedien het van die beweerde oortreding van die etiese kode vir die uitvoerende gesag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×