President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette van 2023 as wet onderteken.

Dit vestig ’n tweepotstelsel wat lede van aftreefondse toegang gee tot aftreespaargeld sonder om te bedank of hele pensioenfondse uit te betaal.

Hierdie aftreestelsel bestaan uit ‘n spaar- en aftreekomponent vir bydraes wat na 1 September gemaak word, terwyl historiese aftreevoordele in ‘n gevestigde komponent gehuisves sal word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×