President Ramaphosa sê die bekendstelling van die presidensiële werkstimulus-plan dui op ‘n basiese verskuiwing in die regering se benadering tot werkloosheid

President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling van die presidensiële werkstimulus-plan dui op ‘n basiese verskuiwing in die regering se benadering tot die kwessie van werkloosheid.

Volgens die stimuluspakket sal die regering 100-miljard rand beskikbaar stel om direk-befondsde werksgeleenthede te skep en ingryping by lewensomstandighede te ondersteun terwyl die arbeidsmark van die koronavirus-pandemie herstel.

Hy voeg by dat die land vinnige en allesomvattende ekonomiese herstel nodig het.

Luister na potgooie hieronder