Cyril Ramaphosa deur kuberkrakers geteiken

President Cyril Ramaphosa sê wanbesteding in munisipaliteite is ‘n grondwetlike bedreiging. Hy het gepraat by ‘n Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie-konferensie oor plaaslike bestuur. Slegs 16% van Suid-Afrika se 257 munisipaliteite het ’n skoon oudit deur die Ouditeur-Generaal vir die 2020-21-boekjaar gekry. Ramaphosa het sy kommer daaroor uitgespreek en sê daar moet dringend ingegryp word. Rosestad Nuus het vroeër berig die ANC regering in die Vrystaat het in die 2020/2021 boekjaar vrugtelose en verkwiste uitgawes van tot R102-miljoen getoon.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×