President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op personeel in die Presidensie om voort te gaan om Suid-Afrikaners eerste te stel en hulle met ywer te dien.

Die president het Dinsdag die presidensiepersoneel se langdienstoekennings toegespreek.

Hy het aan die werkers gesê dat die Batho Pele-beginsels steeds relevant is en toegepas moet word in diens van die mense.

Ramaphosa sê hy wil hê take wat gegee word, moet onmiddellik uitgevoer word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×