President Cyril Ramaphosa het Masoud Pezeshkian gelukgewens met sy verkiesing as die president van Iran. Ramaphosa loof die Iranse volk vir die uitoefening van hul demokratiese reg om te stem. Die verkiesing het op 28 Junie en 5 Julie plaasgevind.

Ramaphosa het verder Suid-Afrika se verbintenis tot die versterking van die twee lande se bilaterale betrekkinge uitgespreek. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê hy wens Pezeshkian verder alle sterkte toe in sy nuwe pos.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×