President Cyril Ramaphosa sê die Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane se skorsing het niks te doen met haar ondersoek na sy plaasroof nie.Ramaphosa het die media toegespreek waar hy gereageer het op vrae oor die kriminele klagte oor bewerings van geldwassery. Ramaphosa het Mkhwebane Donderdag met onmiddellike effek geskors Die president dit was nie ʼn onmiddellike gebeurtenis nie en dit was nie eens gekoppel aan die ondersoek nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×