Die regspan wat Suid-Afrika se Volksmoordklag teen Israel in die Wêreldhof in Den Haag gebring het, is deur pro-Palestynse ondersteuners by die OR Tambo-internasionale Lughawe terug verwelkom.

Die Palestynse vlag is deur abie geswaai, en plakkate met boodskappe ter ondersteuning van Palestina ia oral gesien.

Advokaat Tembeka Ngcukaitobi sê verlede week se hofverskyning is egter slegs een episode in ‘n lang stryd.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×