Proklamasie onderteken om beweerde korrupsie by die loterykommissie te ondersoek

President Cyril Ramaphosa het ‘n proklamasie onderteken wat die Spesiale Ondersoekeenheid in staat stel om beweerde korrupsie en wanbestuur by die nasionale loterykommissie te ondersoek.

Die Loterykommissie word beskuldig van ongerymdheide van betref die belegging en verspreiding van loterygeld.

Die woordvoerder van die SOE, Kaizer Kganyago, sê ondersoeke sal onmiddelik kan begin.

Hy sê verskeie aspekte sal ondersoek word.

Luister na potgooie hieronder