Die VF Plus is een van die meer as 40 organisasies wat Dinsdag aan ʼn optog uit protes teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, ook bekend as die Bela-wet gaan deelneem.

Die optog sal by die Voortrekker Monument in Pretoria begin en by die Freedom Park erfenisterrein eindig.

Die prarty is van die begin af teen die wet gekant, en volgens VF Plus se Wouter Wessels poog die wet nie om ʼn probleem in die onderwyssektor aan te spreek nie, maar om eerder ʼn nuwe probleem te skep.

LUISTER HIER:

2 Comments

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×