Ons maak ‘n draai in Rusland, waar president Putin die kans staan om twee keer geskiedenis maak deur 87,8% van alle stemme tot dusver op hom te verenig, het Rusland se Vladimir Putin reeds geskiedenis gemaak om ‘n verkiesing met die grootste marge in Rusland se post-Sowjet era te wen.

Met nog ‘n ses jaar termyn, wat nou voor die 71-jarige Putin strek, sal hy met die voltooiing hiervan die langsdienende Russiese president in meer as twee eeue word.

Reuters berig, Putin, ‘n voormalige KGB-luitenant-kolonel, het die eerste keer in 1999 aan bewind gekom, en sal Josef Stalin se rekord as langsdienende Russiese president laat spat, indien hy sy nuwe ampstermyn voltooi.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×