R2,4 miljard is nodig om 2 000 vakante mediese doktersposte in die land te vul.

Volgens Netwerk24 sluit dit nie leë poste van ander gesondheidswerkers, soos aptekers, tandartse en verpleegpersoneel in nie.

Daar is vroeër vanjaar berig dat ongeveer ‘n duisend pas gekwalifiseerde mediese dokters in Suid-Afrika werkloos is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×