Dertig jaar van respek vir menseregte, asook die bevordering van menseregte, is die herdenkingstema vir vanjaar se Menseregtedag.

Vandag se amptelike Menseregtedag-verrigtinge vind in Sharpeville in Gauteng plaas, waar 69 mense op 21 Maart 1960 dood is, toe die polisie losgebrand het op betogers teen paswette. President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanoggend die skare by die George Thabe-stadion toespreek.

Hy sal ook aan ‘n kransleggingseremonie deelneem saam met naasbestaandes van die Sharpeville-slagoffers.

1 Comment

  • seo services nyc

    27/05/2024

    seo services nyc

    ybiffhdux ekfdk gtllkzq fbxs indkikxvpbubsun

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×