Daar is ‘n beduidende verbetering op verskeie vlakke wat die kragsituasie in die land betref, het president Cyril Ramaphosa in sy weeklikse nuusbrief gesê. Hoewel beurtkrag nie oornag deur die regering opgelos kan word nie, het die werkverrigting van kragstasies verbeter. Volgens Netwerk 24 het Ramaphosa ook gevra dat die momentum behou word en die grondslag vir ‘n energie-veilige toekoms gelê word. Ramaphosa is positief oor die installering van sonkrag op dakke van huishoudings en besighede en gesê dis deel van die energie-aksieplan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×