AfriForum wil dringend by die president weet of Bheki Cele, minister van polisie, sy pligtestaat nakom. Die burgerregteorganisasie vra dat president Cyril Ramaphosa gedetailleerde terugvoer oor Cele se werkverrigting verskaf. AfriForum wil weet of dit wat die minister vermag, ooreenstem met sy presidensiële prestasie-ooreenkoms.

Die ooreenkoms stel duidelike teikens met betrekking tot die vermindering van misdaad, asook die suksesvolle vervolging van misdadigers. AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê SA se misdaadkrisis is bes moontlik ‘n aanduiding dat minister Cele nié sy werk na behore doen nie:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×