Die ANC moet méér doen, en moet sorg dat hy dit beter doen. Dít aldus president Cyril Ramaphosa in hoedanigheid as ANC-leier.

In sy openingsrede by die Lekgotla van die party se Nasionale Uitvoerende Komitee, sê Ramaphosa die verkiesingsuitslag maak dit duidelik dat die party dringend sokkies sal moet optrek. Hy erken dat sekere kernuitdagings na 30 jaar steeds nie die hoof gebied is nie .

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×