President Cyril Ramaphosa het vandag die diens van die nasionale polisiekommissaris, generaal Khehla Sithole, beëndig.Volgens die presidensie het die twee ooreengekom dat die besluit in Sithole se beste belang is. Sithole sal dus tot die einde Maart in diens wees.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×