President Cyril Ramaphosa het die verwyderingsoperasie van vermeende afpersers in
Milnerton in Kaapstad en ander teen-misdaad-inisiatiewe verwelkom. Ramaphosa het gister

ná die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding oor polisiëring gepraat. Sy
opmerkings kom nadat die polisie vroeër ’n afpersbende onderskep het. Vier verdagtes is
doodgeskiet en nog vier is in die hospitaal. Ramaphosa sê die polisie het gedoen wat hulle
behoort te doen deur die publiek te beskerm.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×