Die DA het sy regsuitdaging teen president Cyril Ramaphosa se toespraak, aan die nasie op 26 Mei, verloor.
Dit na die verkiesingshof gister die party se aansoek in  ʼn uitspraak van die hand gewys het.
Volgens die DA het die president die hoogste amp in die land  vir sy verkiesingsveldtog misbruik.
Die hof sê egter Ramaphosa se optrede het nie die vryheid of regverdigheid van die verkiesing in die gedrang gebring nie, en dat daar geen bewyse was dat die toespraak enige tasbare impak op die verkiesing gehad het nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×