Die parlement het nie enige reëls waarvolgens John Hlope, voormalige regterpresident van die Wes-Kaap, uitdruklik verhinder word om as lid van die Regterlike Dienskommissie te dien nie. Dit aldus ‘n beëdigde verklaring wat deur Thoko Didiza, speaker van die Nasionale Vergaderin by die hof ingedien is.

Hlope is vroeër as regterpresident onthef, nadat hy glo met Grondwetregters wat by sake teen oud-president Jacob Zuma betrokke was, ingemeng het. Hlope se RDK-aanstelling word vanuit talle oorde betwis.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×