Die regering beplan nie om diplomatieke bande met Israel heeltemal te verbreek nie. Dit is volgens die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya. Magwenya het giester tydens ‘n persinligtingsessie in die parlement gepraat. Hy het gesê daar is tans geen proses aan die gang vir die regering om sy verhouding met Israel te heroorweeg nie. Magwenya het gesê daar is tans geen besluit om bande met die Israeliese regering heeltemal te verbreek nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×