President Cyril Ramaphosa sê die regering sal alles in sy vermoë doen om diegene te help wat deur die George-ramp geraak is. Die president het dit gister tydens ‘n media-inligtingsessie George aangekondig.

Volgens die president sal families van die oorlede konstruksiewerkers hulp ontvang met begrafnisreëlings. Intussen sal die regering verseker dat beseerde werkers voldoende behandeling in hospitale ontvang. President Ramaphosa sê die regering wil die situasie ‘n bietjie makliker maak vir almal wat ly en treur weens die voorval.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×