Oscar Pistorius bly in Gqeberha-gevangenis, wil Reeva se ouers ontmoet

Regskenners is van mening dat Oscar Pistorius se paroolsitting Vrydag nooit moes plaasvind nie. Volgens dié kenners was die gebeure bisar en onbillik.

Pistorius het gister gehoor hy kan eers volgende jaar Augustus vir parool aansoek doen. Sy familie is teleurgesteld omdat daar vir hulle gesê is hulle moet regmaak om hom huis toe te verwelkom.  Volgens Oscar se pa verskil hy oor hoe die Appèlhof die minimum aanhoudingstydperk geëvalueer het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×