Regter Mandisa Maya van die Hooggeregshof van Appèl in Bloemfontein sal na verwagting Maandag haar onderhoud deurgaan vir die pos van adjunkhoofregter van die Grondwet Hof.

Dit kom nadat regter Raymond Zondo aangestel is as die nuwe hoofregter van die land en die pos vakant gelaat het.

Maya is vroeër deur President Cyril Ramaphosa vir die pos benoem nadat sy deelgeneem het aan die week-lange onderhoudproses vir die pos as hoofregter.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×