Rentekoerse sal vir ‘n baie langer tydperk hoër bly as wat aanvanklik verwag is. Dit is as gevolg van inflasie wat diep gewortel raak in dele van die Suid-Afrikaanse ekonomie.

Dit is volgens Stanlib se hoofekonoom, Kevin Lings. Lings verduidelik dat die Suid-Afrikaanse ekonomie baie swak is, wat tipies rentekoersverlagings sou veroorsaak, maar talle opwaartse risiko’s vir inflasie belemmer dit tans.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×