Ontleders voorspel dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die leiding van die Amerikaanse Federale Reserweraad sal volg en volgende week rentekoersverhogings sal vashou. Investec se hoofekonoom, Annabel Bishop, het aan BussinesTech gesê die Amerikaanse Federale Reserweraad se besluit het Suid-Afrika se markportefeulje ’n hupstoot gegee. Bishop sê verwagtinge van matige verbruikersprysinflasie dui ook op geen behoefte aan ‘n rentekoersverhoging nie. Die repokoers staan tans op agt-komma-twee-vyf persent. Die reserwebank se Monetêre Beleidskomitee sal volgende Donderdag vergader om rentekoerse te bespreek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×