Die Nuwe Lof Konferensie vind volgende jaar in Bloemfontein plaas, en aanbiddingsleiers en musiekspanne word genooi om dit in hul kalenders te plaas.

Die konferensie word onder andere saam met Retief Burger, Louis Brittz, Stella en Stass van Onbeskaamd aangebied.

Tydens die konferensie sal daar geleentheid wees vir toerusting-opleiding, praktiese werksessies, om Nuwe Lof liedere aan te leer en ook om nuwe vriendskappe te maak.

Die Nuwe Lof Konferensie vind van 4 tot 6 Maart by Lewende Woord in Bloemfontein plaas.

Guillaume en Rene verduidelik waarom die Nuwe Lof-beweging ontstaan het.

LUISTER HIER:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×