Rosestad Paasprojek – 31 Maart 2021

 Rosestad Paasprojek – 31 Maart 2021

Rosestad Gee projek het vanoggend Paaseiers met die boodskap van Paasfees uitgedeel.

Baie dankie aan elkeen wat n bydrae gelewer het.

Geseende Paasfees vir almal!

LeandreAdmin@