RUGBY – Die Toyota Cheetahs – 2023 Curriebeker kampioen – het ook tande gewys vir die Sharks met ‘n naelskraape oorwinning van 32 – 29 in die Europese Uitdaagbeker-reeks wat gister in Bloemfontein gespeel is.
Albei spanne het 4 drieë gedruk maar dit was weereens die skopskoen van Ruan Pienaar wat verseker het dat die Vrystaters na 2 wedstryde nog onoorwonne in diè reeks is.
*Die Cheetahs se volgende wedstryd is die 14de Januarie teen Pau in die Nasionale Rugby Stadion in Amsterdam.