Die 2025 Varsity Beker-reeks het op ’n hoogtepunt afgeskop met die Maties , UJ en Tukkies wat goeie oorwinnings behaal het.

Die Maties het op hul tuisveld die verdedigende kampioen die Shimlas naelskraap met 41 – 37 getroef terwyl Tukkies vir Wits met 35 – 8 oorrompel het.

CUT het egter gewys dat daar met hul rekening gehou gaan gehou moet word vanjaar nadat die Bloemfonteiners vir UJ in hul eie agterplaas met 29 – 13 kon stuit.

*Die eerste wedstryd in vanjaar se kompetisie  wat tussen die Ikeys en die Pukke sou afskop is weens protesoptrede by die Universiteit van Kaapstad na Dinsdag ge-herskeduleer. Dit sal nou op ’n neutrale veld gespeel word sonder enige toeskouers.

error: Inhoud is beskerm !!