RUGBY – 3 Shimlas en 3 Ospreys spelers is in die Cheetahs se groep ingesluit teen die agteros van die SA-Beker Reeks die Grens Bulldogs vir Vrydagmiddag se kragmeting in Oos-Londen.
Die Varsitybeker held en losskakel Ethan Wentzel en nommer 12 senter Jooste Nel sal vir die 1ste keer die Vrystaat trui aantrek terwyl die Shimla kaptein Pierre Uys ook speelkans kry in die plek van Ospreys se Lewis Jones.
Die begin 15-tal is:
15. Tapiwa Mafura , 14. Cohen Jasper , 13. Andell Loubser , 12. Jooste Nel , 11. Litha Nkula , 10. Ethan Wentzel , 9. Marco Jansen van Vuuren , 8. Will Hickey , 7. Sibabalo Qoma , 6. Gideon van der Merwe , 5. Mzwanele Zito , 4. Pierre Uys , 3. Justin Forwood , 2. Louis van der Westhuizen (k) , 1. Banele Mthenjane.
*Die fluitjie word deur Sean Muller hanteer met die wedstryd wat om 15:00 afskop en regstreeks op DSTV Stromings Kanaal 952 gebeeldsend sal word.