Die All Blacks verwag ‘n groot aanslag van Japan wanneer hulle die naweek op die rugbyveld ontmoet.
Die All Black senter David Havili het bevestig dat hulle gaan moet oppas vir Japan se flair en dit gepaard met die kwaliteit afrigter wat Eddie Jones is gaan sorg vir ‘n ordentlike toets.
Diè twee nasies ontmoet Saterdagoggend in Yokohama om 07:50 (SA Tyd)