RUGBY – Argentinië en Engeland sal mekaar later vanaand die stryd aansê om te bepaal wie die bronsmedalje by vanaar se WB-toernooi gaan wen.

Engeland het 8 veranderinge aan sy span aangebring wat teen die Bokke in die halfeindronde verloor het terwyl die Poemas ook 3 nuwe name in sy begin 15-tal het nadat hy pakslae gekry het teen die All Blacks.

Dit sal ook Argentinië se 3de keer was dat hy in hierdiè uitspeelstryd sal speel nadat hy in 2007 Frankryk met 34 – 10 ore aangesit het maar toe in 2015 met 13 – 24 teen Suid-Afrika vasgeval het.

*Die afskoptyd is 21:00 vanaand in Stade de France.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×