RUGBY – Die Blitzbokke het ’n spogvertoning gelewer in die 1ste toernooi van diè wêreld 7’s-reeks in Dubai en dit ook nou vir ‘n 11de keer gewen.

Suid-Afrika het in ’n spannende wedstryd Argentinië met 12 – 7 uitgestof.

In die uitspeel plek vir die bronsmedalje het Nieu-Seeland vir Fidji met 17 – 12 geklop.

*Die 2de toernooi van die Wêreld 7’s-reeks is eerskomende naweek in Kaapstad.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×