Verskeie Suid-Afrikaanse spelers is van die benoemdes vir MyPlayers se Speler van die Jaar-toekenning met groot name soos Piester-Steph du Toit , Eben Etzebeth , Ox Nche , Damian de Allende en Cheslin Kolbe wat vir diè titel sal meeding.
Volgens MyPlayers , ’n beheerliggaam wat die kommersiële van SA beroepsspelers behartig , is diè finale lys verteenwoordigend van spelers wat deur die jaar toewyding en natuurlik vaardighede ten toon gestel het.
Onder die benoemdes vir Sewesspeler van die Jaar sal daar gestem word tussen Ryan Oosthuizen , Quewin Nortjè en Selvyn Davids terwyl die Vrouespeler van die Jaar uit Vainah Ubisi , Nadine Roos , Ayanda Malinga en Libbie Janse van Rensburg gekies sal word.
*Die wenners van die drie kategorieë sal later vandeesmaand aangekondig word.