RUGBY – Andre Esterhuizen wat in Saterdag se geskiedkundige toets teen Portugal na slegs 2 minute se speeltyd vir ’n gevaarlike duikslag afgestuur is sal nou vir 3 weke tyd langs die kantlyn moet spandeer.

Diè senter se skorsing is onderhewig aan ’n afrigtingsprogram van Wêredlrugby – die “Coaching Intervention for Sanction”  – wat hy ook moet voltooi.

*Esterhuizen sal vir die Haaie op die 17de Augustus teen die Cheetahs in Bloemfontein kan uitdraf en kan daarna ook weer vir die Bokke teen die All Blacks op 31 Augustus oorweeg word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×