RUGBY – Die Springbok afrigter Jacques Nienaber en Direkteur van Rugby Rassie Erasmus het ’n sterk 23-tal gekies vir môreaand se WB-eindstryd teen die All Blacks in Stade de France.
Die span is:
- Steven Kitshoff
- Bongi Mbonambi
- Frans Malherbe
- Eben Etzebeth
- Franco Mostert
- Siya Kolisi (k)
- Pieter-Steph du Toit
- Duane Vermeulen
- Faf de Klerk
- Handrè Pollard
- Cheslin Kolbe
- Damian de Allende
- Jesse Kriel
- Kurt-Lee Arendse
- Damian Willemse
Plaasvervangers:
Deon Fourie , Ox Nche , Trevor Nyakane , Jean Kleyn , RG Snyman , Kwagga Smith , Jasper Wiese , Willie le Roux.
*Die All Blacks se afrigter Ian Foster het ook ’n sterk span gekies wat hul oog ‘n 4de wêreldtitel gaan hê.
Die skrum word geanker Ethan de Groot , Codie Taylor en Tyrel Lomax. Die lynstaanspringers is Brodie Retallick en Scott Barrett terwyl Shannon Frizell , die kaptein Sam Cane en Ardie Savea die besit by die afbreekpunte gaan probeer verseker.
Aaron Smith en Richie Mo’unga is die skakelpaar met Jordie Barrett en Rieko Ioane wat die middelveld gaan patrolleer.
Die agterste driehoek word gevorm deur Mark Tele’a , Will Jordan en Beauden Barrett.
**Die afskop is 21:00 (SA Tyd)