RUGBY – Die Cheetahs het dit 2 oorwinnings in ’n ry gemaak na ’n klinkende sege van 27 – 12 oor die Western Force in rondte nommer 2 van die Toyota Uitdaag-reeks.
Die tuisspan het 4 keer agter die Aussies se doellyn gaan kuier terwyl die besoekers met net 2 drieë kon terugantwoord.
Die Toyota Cheetahs se volgende wedstryd in die Toyota Uitdaagreeks is die 29ste September in Perth.