RUGBY – Die Toyota Cheetahs het O.P. Olifante Saterdag in ‘n S.A. Beker wedstryd uitoorlê deur met 59 – 26 die septer te swaai.

Die tuissspan het alle fasette van diè kragmeting oorheers en sal met heelwat meer selvertroue die week na Welkom reis waar hulle eerskomende Sondag teen die Griffons uitdraf wat ook teen die Griekwas met 17 – 61 in die Diamantstad verloor het.

*In Wellington was die Vrystaat dames egter nie opgewasse teen die Boland in die Premierliga nie en is met 46 – 7 uitgestof.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×