Die Toyota uitdaagreeks het in Bloemfontein tot ‘n einde gekom met Emerging Ireland wat die Cheetahs kon troef.

Die Vrystaat manne het teen rustyd met ‘n 17-12 voorsprong gespog, maar uiteindelik met 33-24 vasgeval.

Die Cheetahs sal nou eers weer op 8 Desember op die veld te sien wees in ‘n Europese-uitdaagreeks stryd teen Perpignan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×